Home / Tuisblad

Cloete Logo Big

Welcome to the home of Cloete Afrikaners

We trust that everybody who visit our home will leave richer than he arrived whether the need is knowledge, cattle, meat or just to have a nice time with us – we trust that the need will be fulfilled.  Our governing philosophy is holistic of nature throughout, and we try to farm as close to nature as possible. We are prone to the idea that the product we breed; that we farm with;  and that we are proud of,  is taken all the way to the end consumer.   ….. Enjoy your visit with us!

 

Welkom by die tuiste van Cloete Afrikaners

Ons vertrou dat almal wat ons tuisblad besoek ‘n ryker mens sal weg stap as van te vore, of u behoefte nou inligting, bees, vleis is of net om lekker gesellig saam met ons te kuier…  Ons vertrou dat u behoefte bevredig sal  word.  Ons heersende filosofie is holisties van aard, en ons bestuur ons boerdery ook daarvolgens en probeer om so naby moontlik saam met die natuur te boer.  Dus is ons groot voorstanders van die gedagte om die produk wat ons teel, waarmee ons boer en waarop ons trots is, end uit tot by die Verbruiker te besorg…  Geniet u kuier saam met ons!

 

 

 

 

 

 

 

Letterhead Footer

Home of Cloete Afrikaners