Vision and Mission / Visie en Missie

LOGO SMALL

Vision

Our Vision is to farm with the Cloete Afrikaner Breed in such a way, so as to establish the Cloete Afrikaner in its rightful place as a valuable and sustainable role player in the beef production systems.

Ons Visie is om sodanig met die Cloete Afrikaner bees te boer en te handel, dat die Cloete Afrikaner bees  sy regmatige plek in die bees- en vleis bedryf volstaan en dit handhaaf as ‘n waardevolle rolspeler in die bedryf.

Mission Statement

Cloete Afrikaners have establish a reputable brand, and aim to grow it, both through genetics and through it’s meat quality.  We believe the strong and positive characteristics of the breed makes it ideal for the fast growing  – Free Range and Grass Fed-  market sector, and they are built to be extremely sustainable in drought conditions.  Therefore we aim to farm as close to nature as possible.

By Cloete Afrikaners is ons missie om ‘n handelsmerk met ‘n kenmerkende reputasie te groei en te vestig – beide in terme van genetika en ook met hoë gehalte vleis.  Danksy die sterk positiewe eienskappe van die Afrikaner bees, glo ons dit is die ideale ras vir die vinnig groeiende Veld Vleis markte.  Daarom is ons missie om met die Afrikaner bees so na as moontlik aan die natuur te boer.

Letterhead Footer

Home of Cloete Afrikaners