Where to buy Our Meat from…..

Logo Transparent

“I’d like to encourage you to think about the meat you eat.  Is it good enough?  Good enough to bring you pleasure every time you eat it?

What about the animals it comes from??  Have they lived well……..

Cloete Afrikaner Beef

At Cloete Afrikaners we have established ourselves through years of dedication, producing some of the best quality Grass-fed and Free Range beef, containing what is generally referred to as the “Double Tenderness Gene”.  – This guarantees a melt in your mouth texture and a delicious, rich flavor!

Our herd is one of the only herds worldwide to continuously test positive for this unique “Double Tenderness Gene”.

Our beef is available at the retailers / butcheries listed at the end of this page.

Alternatively, if you are interested in wholesale purchases, we can arrange to process and package the meat according to your requirements and specifications. Please Contact us to make the necessary arrangements.

Cloete Afrikaner Veldvleis

Deur jare se toewyding het Cloete Afrikaners onsself gevestig as produsente van top gehalte Veldvleis met die unieke en kenmerkende “Dubbelgeen van Vleis-sagtheid”.

Daardeur word gewaarborg dat u elke keer ‘n heerlike en geurige “smelt-in-jou-mond” smaak en tekstuur  beleef.

Ons kudde is een van die min kuddes wêreldwyd wat deurentyd positief toets vir die spesiale “Dubbelgeen van Vleis-sagtheid”.

Ons veldvleis is beskikbaar by die onderstaande slaghuise / winkels.

Alternatiewelik, indien u belangstel in grootmaat aankope,  kan ons reël dat verwerking en verpakking volgens u behoeftes en spesifikasies gedoen word. Kontak ons asseblief om die nodige reëlings te tref.

 

Hartman en Seuns,  George      http://www.hartmanbutchery.co.za/

Letterhead Footer

Home of Cloete Afrikaners